Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Blinde Knoop" deur PIETER VAN DER LUGT
"Blinde Knoop" deur PIETER VAN DER LUGT [boodskap #21545] Sa, 06 Maart 1999 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
BLINDE KNOOP
Pieter van der Lugt
(Op vrye voete, 1987)

Ek lê op jou bors
tussen blomme

'n koringkleur land loop
my oë vooruit
blonde halmpies huiwerend af
in die kom van jou heupe

jou maag klop en klop
(is jy bang vir jou liefling)
jou knie buig haar self
bewus bo-oor my bene
jou borsies klop skamerig
aan teen my bors
en my tong loop al
af na die kuil van jou keel

later strengel jou vingers
digter in my hare
jy roep met jou hande
jy roep op 'n hemel
jy huil
en jy roep my

nou weet jy van los-
kom in die blinde knoop
Re: "Blinde Knoop" deur PIETER VAN DER LUGT [boodskap #21653 is 'n antwoord op boodskap #21545] Wo, 10 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
jan schrik  is tans af-lyn  jan schrik
Boodskappe: 22
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Junior Lid
Mooi gedicht Gloudina,
heb je in je verzameling soms ook gedichten van Adam Small ?

Jan

@igs.net wrote:

> BLINDE KNOOP
> Pieter van der Lugt
> (Op vrye voete, 1987)
>
> Ek lê op jou bors
> tussen blomme
>
> 'n koringkleur land loop
> my oë vooruit
> blonde halmpies huiwerend af
> in die kom van jou heupe
>
> jou maag klop en klop
> (is jy bang vir jou liefling)
> jou knie buig haar self
> bewus bo-oor my bene
> jou borsies klop skamerig
> aan teen my bors
> en my tong loop al
> af na die kuil van jou keel
>
> later strengel jou vingers
> digter in my hare
> jy roep met jou hande
> jy roep op 'n hemel
> jy huil
> en jy roep my
>
> nou weet jy van los-
> kom in die blinde knoop

--
The most exciting phrase to hear in science, the one that heralds new
discoveries, is not "Eureka!" (I found it!) but "That's funny ..."
-- Isaac Asimov

J.H. Schrik
IOC-dokumentatie
Gak Nederland bv
Postbus 8300
1005 CA Amsterdam
tel: +206872545
email: jsc...@gak.nl
http://www.gak.nl
Vorige onderwerp: "Verknoeide Mirakel" deur HENNIE AUCAMP
Volgende onderwerp: "Dis Al" deur JAN F. E. CELLIERS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 00:56:09 MGT 2024